D D A A
Jy was beautiful in Beaufort-Wes
en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou
en ek en jy het op grafte en op treine,
op Ford Fairlei - ei - ne se agterseats gevry
en nou is jy en jou man both computer analysts
en laas winter you tried to cut above wrists
en nou skryf jy vir my
D
Jy kan nie meer slaap
nie nie meer lag
A
nie nie meer iets vir jouself doen nie
D
en nooit ooit weer, vir my soen nie
Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook
terwyl jy menthol sigarette rook
en al daai sweet sweet dinge vir my se
terwyl jy sweet-sweet in my arms le
en die presiese woorde't ek presies vergeet
ek onthou net die rook en die sweet
en Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder 'n koel
summer-cotton dress.
D
Jy kan nie meer slaap
nie nie meer lag
A
nie nie meer iets vir jouself doen nie
D
en nooit ooit weer, vir my soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot
my een aand skielik vir my weggestoot
en in die rear-view mirror jou gesig gekyk
en gese miskien moet ek gelukkiger lyk
En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
ek't gevoel hoe my hart
losruk uit my lyf en soos 'n roeiboot al in die rivier afdryf
D
Ek kon nie meer slaap
nie nie meer lag
A
nie nie meer iets vir myself doen nie
D
en nooit ooit weer vir jou soen nie
Die laaste herinnering waaroor ek sing
is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry
tot anderkant die ding-dong ghong van die breakfast waiter in die gang verby
Dit was my wake-up call my lief
Jy't gese wees asseblief lief vir my
Maar ek't gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon
D
En ek kon nie meer slaap
nie nie meer lag
A
nie nie meer iets ooit reg doen nie
D
nie nooit ooit weer, vir jou soen nie
Koor:(strum)
D
Ek kon nie meer slaap
nie, nie meer lag
A
nie, nie meer iets vir mekaar doen nie
D
nie nooit ooit weer vir jou soen nie

No comments:
Post a Comment