Wednesday, January 16, 2019

Woorde en Kitaar Drukke Melktert Kommisie - Erens in Afrikaans


D
Anderkant die letters
A
En anderkant die lied
G
Het ek jou eens ontmoet
A
En feelings uitgegiet
D                A
Jy het my woorde uit die lug gepluk
G                     A
En in 'n ry liefdevol en mooi rangskik


D                        A
So kom speel saam met my poppekas
G
Kom ons skryf 'n dialoog
A
En maak ons daaraan vas
A                   
En dan droom ons in


D      A
Suiwer Afrikaans
G
Die maan is ons straatlig
A
En die sterre ons kompas
D      A
Suiwer Afrikaans
G
die wind is ons vlerke
A
en die liefde ons droom tas


D....A....G....A....


D
jy kom klop aan my deur
A
aan my hart en my geheue
G
opgedress in ons moedertaal
A
met ‘n boeks rooiwyn en 'n lang verhaal
D
loop ons die langpad
A
en jy hou my hand styf vas
G
en ons sing in suiwer
A
in suiwer afrikaans


D                        A
so kom speel saam met my poppekas
G
kom ons skryf 'n dialoog
A
en maak ons daaraan vas
A                   
en dan droom ons in

D      A
Suiwer Afrikaans
G
Die maan is ons straatlig
A
En die sterre ons kompas
D      A
Suiwer Afrikaans
G
Die wind is ons vlerke
A
En die liefde ons droom tas


D....A....G....A....(X4)


D
Reën,

Alleen,
A
Te veel om te onthou
G
Reën,

Alleen,
A
Te ver van jou
D                   A
Die wesde winde kom uit die kaap se kant
G                 A
En bring jou warm woorde en ek begin verlang


D      A
Suiwer Afrikaans
G
Die maan is ons straatlig
A
En die sterre ons kompas
D      A
Suiwer Afrikaans
G
Die wind is ons vlerke
A
En die liefde ons droom tas

No comments:

Post a Comment

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke
kitaar drukke

Besoeker nommer