Wednesday, January 16, 2019

Woorde en Kitaar Drukke Laurika Rauch - Jy is te dierbaar


Eb      Bb
Jy is te dierbaar
F7              Gm
  Om seer te kry
  Eb      Bb
Jy is te dierbaar
F7              Bb
  Om seer te kry

F7                    Bb
  Dit sou niks goed beteken
               Cm
As ek hier sou bly
              F7
Ons albei sou net
F7           Bb
  Daar onder ly

Dus wens my vaarwel
Bb7                     Eb
   Voor ek nogeens wil bly
                Bb
Want jy is te dierbaar
F7            Bb
  om seer te kry

Ek is bang vir die spoke
Van dae laas geleE
Wat my nie toelaat
Om liefde te gee
Daarom moet ek gaan
Al vra jy ek moet bly
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Jy stort nou 'n traan
Jy lyk so alleen
Jy vra my so mooi
Wat nou en waarheen
Maar tyd sal genees
En die seer gaan verby
Want jy is te dierbaar om seer te kry

Ek mis jou alreeds
En tog moet jy gaan
Hier so alleen
Moet ek bly staan
Besef jy dan nie
Net jy baat daarby
Want jy is te dierbaar om seer te kry
Om seer te kry
Jy is te dierbaar om seer te kry

No comments:

Post a Comment

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke
kitaar drukke

Besoeker nommer