C Am
Kom ek vertel jul van Stanley de Witt
F C Am G
Hy is Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith
C Am
Eendag het hy en sy pa vroeg gery
F C Am G
Calitzdorp toe om 'n koei te gaan kry
C Am
Hulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas
F C Am G
Stanley vra sy pa: hoe maak ons koeitjie vas?
C Am
Moet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry
F C Am G
Gaan sit jy agterop en keer as koei wil gly
KOOR:
G
sakkelem sakkelem
C C F
Een vir 'n geel pampoen, twee vir 'n rooi veldskoen
C G C
Hoe lekker kry ek nou
C Am
Hulle laai toe die koei op, is reg vir die rit
F C G
Met sy arms op die reeling het ou Stanley gesit
C Am
Stanley ou seun, luister nou mooi
F C Am G
Roep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi
C Am
Stanley se Ja-nee, dan maak ons maar so
F C Am G
Al is pa bietjies doof sal pa my seker hoor!
KOOR (1 x)
C Am
Hulle is Calitzdorp uit, terug oor die pas
F C Am G
Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
C Am
Maar teen die eerste steilte, toe begin die pret
F C Am G
Pa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
C Am
Stanley roep en skree, hy skrik om amper dood
F C Am G
Want toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot!
C Am
Ja dit is die storie van Stanley de Witt
F C Am G
En sy pa en die koei en die nagmerrie-rit
C Am
Want dwarsdeur die berg tot in Ladismith
F C Am G
Het die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit
KOOR (2 x)
C
Om elke hoek
Am
En om elke draai
F
So tussen Stan se kniee
C Am G
Het haar eier rondgeswaai

No comments:
Post a Comment