Friday, January 18, 2019

Bok van Blerk - Kaplyn Lirieke en Kitaar Drukke


          F

Tussen bosse en bome

                        Dm
Tussen grense wag ons almal vir more

                        Bb
Maar op agtien was ons almal verlore

                 F
Hoe kan ons verstaan


         F
En wie weeg nou ons lewe

                      Dm
net God alleen weet waaroor on bewe

                         Bb
Want op agtien wou ons almal net lewe

                           C
Net een slag toe was jou lewe verby

Koor:

  F
Roep jy na my

                          C
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend

                        Dm
Deur die jare het die wereld gedraai

                          Bb                   C
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai


F
Soek jy na my

                       C
Soek jy my nou in die stof en jou bloed

                   Dm
Jy’t gese jy hoor God na jou roep

                Bb     C
Toe’s dit als verby

Na al hierdie jare
Ver verlore dryf ons rond in ons dade
Net soldate leef met grense se skade
Hoe kan ons verstaan

Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos was broerders gebore
In die donker saam gebid vir ‘n more
Met net een slag toe was jou lewe verby

Koor:

Roep jy na my
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou
Is jou naam dan op ons mure behou
Jy was nooit vereer en nie gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou

             F
En by daai mure

              Dm
Staan ek vir ure

                 Bb
Maar waar’s jou naam nou my vriend

Bb             Bb
Kan hul nie verstaan

               C
Jong soldate vergaan

                            C
Sonder rede dra hulle die blaam

Koor:

G
Roep jy na my

                          D
Roep jy my terug na die kaplyn my vriend

                        Em
Deur die jare het die wereld gedraai

                          C                D
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou
Is jou naam dan op ons mure behou
Jy was nooit vereer en nie gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou

En by daai mure
Staan ek vir ure
En by daai mure

Bok van Blerk - De La Rey Lirieke en Kitaar Drukke



G

Op 'n berg in die nag
le ons in die donker en wag
        Em                     C
in die modder en bloed le ek koud,
    D         G
streepsak en reen kleef teen my


G
en my huis en my plaas tot kole verbrand
sodat hulle ons kan vang,
             Em
maar daai vlamme en vuur
            C     D         G
brand nou diep, diep binne my.


Koor:
G
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
     D                   C            D          G
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.


Hoor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse le hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.


Maar die hart van 'n Boer le dieper en wyer,
hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan,
die Leeu van die Wes Transvaal.


De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.


Brug:
         C                                    G
Want my vrou en my kind le in 'n kamp en vergaan,
        Em                          C         D          G
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.


De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.

Chris Chameleon - Reis Lirieke en Kitaar Drukke


D                         G
Sit jou hele lewe lank op jou sitvlak
A                D
'n luilak by die huis
D                            G
En al wat jy ken is die reis van die rusbank
A             D
tot in die kombuis
D         G              A         D
Is jou idee van transport drome bo-op jou matras?
D     G         A             D
En etniese etes in sakkies op die rakkies in jou yskas?


Maar wat van
G    C      D        G
Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn
G    C    D  G
Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn
G   C  D G
Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru
G              C               D             G
San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe


D               G        A              D
As ek sĂȘ groot natuur dink jy aan die onkruid op jou gras?
D                     G          A               D
En dink jy aan wilde diere as vismotte in jou kas?
D               G        A    D
Het satteleit tv jou  bron van avontuur geword?
D                      G             A             D
En is jou playstation nou die somtotaal van jou genot?

Maar wat van
G    C      D        G
Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn
G    C    D  G
Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn
G   C  D G
Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru
G              C               D             G
San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe

Em         Am            Em
Het jy gehoor wat het gebeur met Jan Tuisbly?
Em      Am     Em
Hy het geglo dat hy alles tuis kon kry
EM      Am          Dm         Am         
en onbewus van wat daar is wat buite sy voordeur skuil
 Em
het hy uitgemis

Op
G    C      D        G
Agopolko, Amsterdam, Londen en Berlyn
G    C    D  G
Phoenix Arizona waar die son ook lekker skyn
G   C  D G
Brussels, Delhi, Moscow, Machu-Bichu en Peru
G              C               D             G
San-Fransisco, Shanghai en ja selfs ook Timbaktoe

Chris Chameleon - As jy Slaap Lirieke en Kitaar Drukke



G
As jy slaap en die verdriete
C    G
En selfs ons bitter liefde agterlaat
G               C
Is jy maar weer `n argelose kind
C      G     C
Met drome winderig oor jou mooi gelaat

C
Moenie slaap nie, kyk!
              D
Agter die gordyne begin die dag dans
       G          C
met `n pouveer in sy hoed


G           C
Ag, as die teer nag in jou arms le
C            G
En sterlig oor jou bors en hare skyn
G       C
Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal
C                 G
Van huis en ouers en hul soete samesyn


G       C
Ag, in jou slaap wil ek jou neem
C    G
En aan my bors hou tot die more wyd
G          C
Oor al die heuwels breek  wil ek jou neem
C        G
En terugbring van jou eensaamheid

       G          C
met `n pouveer in sy hoed   x2

David Kramer - Hak hom Blokkies Lirieke en Kitaar Drukke


D                    A                     G                      D           D
The mustache on his lip is pencil thin like the middle part through his hair, and although
                      G            A                     D         D       
his friends call him Blokkies his wife would call him Joubert. Ag Christina, Christina he
A                      G               D              D                          G
thinks to himself: You never could understand what it feels like to dummy and to sidestep
        A                    D
with a leather ball in your hand.

          G                       D                  A                        D
Man it is hard to believe this is Blokkies Joubert a hooker in the Springbok scrum, because
     G                        D                      A             D           G      
he's old and he's gray and he sits in chair in the slanting winter sun. But he made his name
           G                       A                    D
with that wonderfull game that he played......... in 1931.


When he sits in the lounge of the old-age home just North of Beaufort West, and he watches
a TV program of the Springbokke rugby tests. As the images flikker upon the screen he can hear
the manne call, they say: hak hom, hak hom Blokkies, 'n Blokkies hak daai bol...... En ons se

Druk hulle, druk hulle Blokkies, druk hulle mannetjies flou. Ja hak hulle, hak hulle Blokkies,
hak hulle bolletjie gou, mmm julle kniee, druk julle driee daar agter die doellyn nou.


He sits there in the afternoon sun, his memories come and go. He can clearly recall Bennie
Osler, and Boy and Fanie Louw. Yes there they satnd with the rest of the team in the
photograph on the wall, and if you ask him he will show you where they signed on his rugby
ball.....En ons se

Koor

Ja ons ouens was rof innie ou dae but we played a gentleman's game, but it's all been spoiled
by politics, it's never going to be the same. So he drifts back to the old days and he hears
the manne call, they say: hak hom, hak hom Blokkies, ou Blokkies hak daai bol.... En ons se.

David Kramer - meisie sonder sokkies - Lirieke en Kitaar drukke



G                       C       G                         C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
   G                 Em                C                      D
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en 'n meisiekind sonder haar sokkies
       G                 C               G                  C
Nes �n bicycle sonder sy klokkie, nes 'n lollypop sonder sy stokkie
       G                  Em                   C           D
Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie

C    D       G     C       D    G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C    D           G       Em
More kom daar 'n groot geluk
    C               D                   G C G  C G Em C D
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

G                        C       G                        C
Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie
   G                      Em
Ek droom van jou voor die sendingkerk
       C                         D
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
G                               C
Bokkie met die blou doek op jou koppie
    G                            C
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
G                       Em
Vanaand sing ek soos 'n bok wat bler
            C               D
want die verlange hou nooit oppie

C    D       G     C       D    G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C    D           G       Em
More kom daar 'n groot geluk
    C               D                   G  C G C G Em
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
    C               D                   
Dan staan sy, o dan staan sy ier langs

G                       C       G                         C
Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie
   G                 Em                C                         D
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en my meisiekind sonder haar sokkies

C    D       G     C      D     G
Waai windjie waai, die dae gaan verby
C    D           G       Em
More kom daar 'n groot geluk
    C               D                   G 
Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my

Royal Hotel - Lirieke en Kitaar Drukke David Kramer -

Woorde en Kitaar Drukke David Kramer - Royal Hotel

Hier sit die manne in die Royal Hotel
  F                     G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se PĂȘl
  C                 F
Luister ou vrind daar agter die bar
    C           F       C   G    C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar

C                      G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C                     F
Hy't vir die Springbokke doelgeskop
   C                  G
'n Leë bier blik kan hy maklik platdruk
  F                  G
Met net een hou teen sy groot voorkop


C                  G
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
C                  F
Daar niks te wĂȘreld wat Fanie pla nie
C
Ontmoet hom in die straat
G
SĂȘ: " Hoe gaan dit ou maat ?"
   F                     G
SĂȘ Fanie: " Nee ek kan nie kla nie"

Maar dis lekker dis lekker dis tog te lekker hier.


C                  G
En sit die speurder Sersant De Kok
C                     F
Hy drink sy whiskey so on the rocks
C
'n Koel komkommer
    G
Ons noem hom op sy nommer
     F    G    C
Hy's 00 007 De Kok
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne

Ja - Koor

 C                    G
Van die noordweste kom Karel Bester
    C                   F
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
C
Lank terug gebore
      G
Hare kort om sy ore
      F                  G
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
                        C
Hier langs die til sit 'n man so stil
        C          F
Daar's trane in sy oë
    C                      G
Hy sĂȘ hy's die baas van 'n bankrot plaas
     F           C    G   C
Hier ver van die Klein Karoo

  G     C
Maar dis lekker
   F           C       G      C
Dis lekker, Dis tog te lekker hier
  F                          G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
   C               f
Luister ou vrind daar agter die bar
  C          F           C    G   C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
   C
Hier sit die manne
   F
Hier sit die manne
  C
Hier sit die manne
  F
Hier sit die manne
C            F            C    G   C
Hier sit die manne in die Royal Hotel

Stanley en die Koei - Lirieke en Kitaar Drukke David Kramer


C                     Am
Kom ek vertel jul van Stanley de Witt
     F                         C       Am  G
Hy is Stoffel Bek se neef en hy woon op Ladismith
C                   Am
Eendag het hy en sy pa vroeg gery
F                    C    Am      G
Calitzdorp toe om 'n koei te gaan kry
C                                 Am
Hulle ry met pa se bakkie oor die Hexrivier se pas
F                       C        Am       G
Stanley vra sy pa: hoe maak ons koeitjie vas?

C                          Am
Moet jou nie bekommer nie, ek sal stadig ry
     F                 C       Am       G
Gaan sit jy agterop en keer as koei wil gly

KOOR:
G
sakkelem sakkelem

C                       C F
Een vir 'n geel pampoen, twee vir 'n rooi veldskoen
    C      G      C
Hoe lekker kry ek nou

C                              Am
Hulle laai toe die koei op, is reg vir die rit
       F                          C       G
Met sy arms op die reeling het ou Stanley gesit
C                Am
Stanley ou seun, luister nou mooi
F                              C      Am     G
Roep maar as sy rondspring sal ek die ankers gooi
C                        Am
Stanley se Ja-nee, dan maak ons maar so
   F                       C     Am    G
Al is pa bietjies doof sal pa my seker hoor!

KOOR (1 x)

C                        Am
Hulle is Calitzdorp uit, terug oor die pas
F                       C        Am         G
Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas
     C                        Am
Maar teen die eerste steilte, toe begin die pret
F                       C       Am     G
Pa gooi die ratte en hy gee die bakkie vet
C                         Am
Stanley roep en skree, hy skrik om amper dood
     F                               C        Am    G
Want toe hy vir hom weer kom kry sit koeitjie op sy skoot!


C                        Am
Ja dit is die storie van Stanley de Witt
      F                     C  Am     G
En sy pa en die koei en die nagmerrie-rit
     C                         Am
Want dwarsdeur die berg tot in Ladismith
        F                        C    Am      G
Het die koeitjie op sy skoot die hele pad bly sit

KOOR (2 x)

C
Om elke hoek
Am
En om elke draai
   F
So tussen Stan se kniee
         C    Am    G
Het haar eier rondgeswaai

Lied van My Lewe - Woorde en Kitaar Drukke Ge Korsten


ge korsten - lied van die lewe

C
Om jonk te wees bring lekker dae
G
Die son skyn dan op elke dag
  C
Die kinders skaats en ry fiets in die strate
  F
Jongmense luister na nuwe plate
  C
Niemand dink aan die tyd wat verby gaan
G                         C
en dat die lewe net nie stil sal staan. (2x)
Koor:
  C
Sing met my ‘n lied van die lewe
  G
Sing met my van jonk en oud
       C
Die lewe gee soveel mooier dae
      G                   C
maar dikwels gaan dit so gou verby (2x)
     G                   C
Ja, dikwels gaan dit so gou verby.


Maar die lewe sal nooit stilstaan
Dae kom en dae gaan
Die jonges trou en gaan op hul eie
Nou kom daar soms sware tye
Almal werk net vir die hede
Ure, maande en jare vlieg soos die wind verby (2x)
Herhaal Koor
Die oues word dan ook weer ouer
Hul word dan oupa en oumama
Dae word dan vinnig korter
Langsaam gaan die son dan onder
Herinneringe laat ons oor die lewe wonder
Lewe van mooi en troebel dae
staan einde toe (2x)

Song van my lewe - Woorde en Kitaar Drukke Jack de Priester


C                F              C                  F
Elke dag klim ek in my kar, en ry deur die strate van die stad.
   C                    F              C                             G
Ek kyk na die mense wat om my loop, ek ken hulle nie, maar hulle ken my.
   C                      F              C                                F
Ek lees teen die pale die korante sĂȘ, miskien moet ons ons skatte iewers anders belĂȘ.
C                     F                            G                               
Troos jou daaraan die geldtrein is oppad, maar ons sal bietjie van die jakarandas moet vat.

Bridge
C                     G                C                       G
Alles verander net so vinnig vir my, my kinderjare voel soos 'n leeftyd verby.
    C                         G                   F                           G
Die wĂȘreld het net skielik so arm geword, en die violence in ons land maak my bang, maar

C                   G                 C                         F
Wanneer ek sing dan word ek vry, soos wanneer 'n gebed my in die hemel in ly.
    C                         G                  C                   F
Dan voel ek die music en die magic in my en die liefde van die hemel maak my vry.
    C                        G          C                              G
Dan weet ek die lewe is net tydelik, en ek loop hier om aarde met 'n song in my hart.
      C                        F            G           C
Maar solank ek hier is sal ek sing, ek sal sing tot ek sterf 

Ek loop een oggend vroeg in Sydney se straat, dis die koudste dag in 45 jaar.
   C                             F                   G
En voor my op 'n hoek sien ek 'n stok ou tannie wat vasklou aan 'n paal.
Help me skree sy die wind waai my weg, ek kannie langer teen hierdie krag bly veg.
   C                            F             G
En ek vat haar arms en ly haar veilig om die hoek.

Bridge 2
          C                      G                       C                       G
You're my gaurdian angel sĂȘ die tannie verlig, met haar arms so oud maar steeds stuif om my rug.
   C                                G                 C                  G
En ek leer hoe dit voel op hierdie aarde om iemand te help, om iemand te help, maar


Wanneer ek sing dan word ek vry, soos wanneer 'n gebed my in die hemel in ly.
Dan voel ek die music en die magic in my, en die liedjies van die hemel maak my vry.
Dan weet ek die lewe is net tydelik, en ek loop hier om aarde met 'n song in my hart.
Maar solank ek hier is sal ek sing, ek sal sing tot ek sterf


    C                        G                    C                              G
EK slaap in die nag met baie worries in my hart, sal ek genoeg geld maak vir my oudag?
     C                    G                    C                    F
Sal almal wie ek lief het gesong bly? Daar is baie rekeninge in die pos vir my.
     C                    G                    C                         G
Maar skatte op aarde word vinnig verniel maar het ek genoeg liefde hier binne my siel?
   C                             G                    C
En hoor ek nog die songs van die hemel wat my vrede gee?

Wednesday, January 16, 2019

Ja Ma - Woorde en Kitaar Drukke Jan Blohm


G                            D                C             
Ek kon nog dink, ek wou nog een blink roos kaalvoet vir jou pluk
         D             Em
met my lyf so in die wind.

G                       D                   C                  D                      Em
Maar dan het een tinktinkie verklik en die son was verlep any way long before I was gone.


C             D                   Em              C
Ja, Ma die klokke lui nog hier by my. En daar is many plekke met Wimpy-
D               Em
koffie en Norah Jones.
   C                   D                    Em
Somewhere along each line roep die bote na my.
   C                   D                    G
Somewhere along each line roep die bote na my

Was n vaalhaarnooi in n jaar te mooi, Katriena Katryn daar is liefde in al die pyn.
Dit was altyd jou gees teen jou vlees, maar jou vlees moet bly leef, ma jou hart is
n orgaan van vuur

She said run out boy, the hills are on fire like the girl with the boy magnet shirt
and the Jesus chain. We were swirling to Nat King Cole, I swear there’s a hole
In my soul, baby, she said, I don’t really care.

So Ja, Ma die klokke lui nog hier by my. En daar is many plekke met Wimpy-
koffie en Norah Jones.
Somewhere along each line roep die bote na my.

Toe vind ek jou - Francois van Coke en Karen Zoid - Woorde en Kitaar Drukke

Ek lĂȘ my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou lief
Ek sweer

Geen pretensie
Geen beheer

Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet
Sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat

Hey, my sweet
Hey, my baby
Jy’s my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy’s my lied
Jy’s my wysie
Ons het ’n hond
Ons het ’n huisie

Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou
Ek sweer

Geen pretensie Geen beheer

'n Bottel Tas - Woorde en Kitaar Drukke Jakkie Louw



G
Droom die ander dag ‘n bietjie
D
En ek skryf toe ‘n liedjie
C
Van my jeug
Am                  D
Ek wens ek kon dit weer beleef
        G                           D
En ek droom van die meisie met die blou-blou oë
        C   Am                D
En dis jy..al die jare het jy by my gebly

                Em
Die dae was so kort
                C
Ma nou het ons oud geword
              Em
Nous die dae maande
     D
Ma onthou jy nog die aande


              G
Dis toe ons jonk was
                 D
Ek en jy en ‘n bottel tas
                      C
Altyd gedeel uit een glas
Am               D
Vir altyd sal jy by my pas

Ons blaai deur die foto’s
Mis die pelle wat dood is
En ons treur
Wat het met die tyd gebeur

Maar ek sien die meisie met die mooiste lag
Jy raak mooier elke dag
En jy laat my glimlag

Die dae was so kort
Ma nou het ons oud geword
Nous die dae maande
Ma onthou jy nog die aande

Koor: (x2)
Dis toe ons jonk was
Ek en jy en ‘n bottel tas
Altyd gedeel uit een glas
Vir altyd sal jy by my pas

Dis toe ons jonk was...

Drie Pikkewyne - Woorde en Kitaar Drukke Jakkie Louw


D                              G
o as die windjie waai hier op Mosselbaai
A                            D
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
D                                   G
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
           A                      D  Dsus4 D Dsus4 D
Ons gaan fuif daar onder by die baai

Koor:

D
Daar onder le drie Pikkewyne
A
Daar onder le drie Pikkewyne
G
Daar onder le drie Pikkewyne

               A              D
O Maar die middelste ene is myne

Ek het my hart gaan los daar op Hartenbos
Vir ‘n meisie met ‘n lyfie soos ‘n albatros
Nou sit ek hier met ‘n warm bier
En ‘n hart wat brand soos ‘n vuur


O as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Is dit ek en my nooientjie ag sy’s tog so fraai
Ons gaan fuif daar onder by die baai

               A
"O maar die buitenste twee..."
               D
"HaHa, is ook myne..."

Een Miljoen Woorde - Woorde en Kitaar Drukke Jakkie Louw


C         G
Sy sĂȘ sy sukkel om te slaap
      Am           F
as sy droom, as sy droom.
C             G                 Am F
Sy sĂȘ daar's bitter baie dinge
               C   G Am F
wat sy nog wou doen

C G Am F

C               G
Sy vra: "Is jy wakker?"
        Am        F
Hy sĂȘ: "Ja" en sy vra:
C       G
"SĂȘ my wat sal jy doen
       Am        F
met 'n miljoen...
            C       G Am F
een miljoen woorde?"

       C    
Ek sal poetry skryf
        G
oor jou mond en jou lyf.
       Am
Ek sal liedjies dan maak
       F
en dit sing tot jy slaap

  C
Vanaand soen ek jou
      G
in 'n nuwe taal.
          Am             F
Vir ons gebore whooooo...
                C     G Am F
Met een miljoen woorde
            C        G Am F
een miljoen woorde...

Ek skryf jou naam
op die stam van 'n boom
Waar jy nou woon.

En ek wens ek kan jou
nog eenkeer vra:
"Hey, wat doen ons vandag?"


Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...
Met een miljoen woorde

een miljoen woorde...

Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...

Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...
Met een miljoen woorde

een miljoen woorde...

C         G
Hy sĂȘ hy sukkel om te slaap
      Am           F
as hy droom, as hy droom.
                 C
Droom van haar...

Hilbrow - Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel


D          A         G
'n ou man sit by die straat kafee
   D                 G             A
en kyk al die mense loop heen en weer
G                      D
boemelaars raas by die wimpy bar
   G                    D
en Fontana is oop, tot laat in die aand
G                        D
kaalvoet kinders in die straat
G               D
wys parkeerplek aan
   G                   D
en hou dan die hand en hou dan die hand
   G    D      A
en hou oop die hand, ja

   D   A   D    D   A   Bm
en gee gee gee, gee gee gee
G                       D                     
jou sente jou drome jou klere vol gate
G       A        D
gee jou hart vir hillbrow
   G       A        D
ja gee jou hart vir hillbrow


In Quartz Straat hoor ek ‘n meisie my roep,
Daar’s ‘n Hare Krishna wat vra wat ek soek
En ken ek vir Jesus? Vra ‘n man op die stoep,
Tussen Hillbrow records en Estoril Books
En dis lank na twaalfuur,
En die Hillbrow toring stuur
Sy seine in die nag, sy sein in die nag,
Sy sein vir die junkies wat wag, o

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow,
Ja, gee jou hart vir Hillbrow

         G                    D
En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel,
      G                       D
En stemme en musiek klink in elke woonstel.
     G                     D
Ons sit in die son, drink wyn,
      G                       D
Ons survive met ‘n helse lot pyn in hierdie land, ja
           G                      D        
Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef,
        G       D          A
Op die een wat kry wat hy vra, ja

En gee, gee, gee. Gee, gee, gee
Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate,
Gee jou hart vir Hillbrow
Ja, gee jou hart vir Hillbrow,
Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

Boogskutter - Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel


C      Dm                              C                  Dm
Wel ek sien hom teen die duin waar die son teen die namib slaan
                                               C                   Dm
Met sy pyl en `n boog en `n lendekleed draf hy snel in die sand woestyn
       F                                             C                Dm
Met `n silwer vlerk swiep ons oor die duin blits die son speels in sy oog
                                                       C                    Dm
En meteens haal hy oor en lanseer uit `n boog bring `n brief uit die oertyd saam

      F                         C                       Dm
Na na na na laat dit reen na na na bring die groot reen aan
                                    C                       Dm
Want hy sien hom hy sien hom kom hy sien hoe die groot reen kom
  F               C               Dm
A ha ha ruimteman meester van die eeu


                                  C                Dm
Masjiene dans op jou bevel kan jy nog iets vir ons doen
         F                             C              Dm
Want die son brand die woestyn word `n vuur teen elke duin
                                    C                   Dm
En dit het jare laas hier gereen en die khomas hoogland ly


  F                 C           Dm
A ha ha mensekind a ha ha ruimteman
                                         C                        Dm
Maak wat jy wil doen wat jy kan laat dit reen laat die groot reen kom
                            C                    Dm
Wyseman medisyneman aan die einde van `n duisend jaar
                                               C             Dm
Kan jy vlieg kan jy droom kan jy skepe bou wat na die ruimte vaar

       F                                     C                     Dm
Die planeet kla die planeet dra swaar die planeet kan die vrag nie dra
                                      C          Dm
Van alles wat jy op gebruik groet die bome s� koebaai
   F                     C             Dm
Na na na na ruimteman na na na medisyneman
                                         C         Dm
Maak wat jy wil doen wat jy kan laat die bome asem haal

Energie - Woorde en Kitaar Drukke Johannes Ker -


Jy moet staan in jou ry
                      Em
Jy moet jou hare kort sny
                      G           D
Jy moet altyd netjies bly-y-y-y
                     G        D
Jy moet al die pryse kry


Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry-y-y-y
Stem vir die party


                  Em
Ek se^ nee dis 'n mors
                  G
Ek se^ nee dis 'n mors ja
                  Em            D
Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors
                G      D
'n Mors van energie

Betaal jou paaiemente
Selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen
Of jy verloor jou pensioen

   Em
O, moenie vrae vra
        G
Oor die dinge wat jou pla
         Em
Jy moet leer om stil te bly
          D
Jy sal 'n goue horlosie kry
    Em
Jou vinger word geskok
        C           D
Jy word lieflik opgemoer
              
Kom ons probeer anargie
Ons is moeg vir apatie
Ons probeer anargie-ie-ie-ie
Ons soek nuwe energie ja!

Energie energie
Energie energie
Energie energie

Hier is te veel apatie 3 keer

Al le die berge nog so blou - Woorde en Kitaar Drukke Johannes Kerkorrel


G                    D
Al le die berge nog so blou
                        G
Al le die berge nog so blou
                        C
Al le die berge nog so blou
      G             D        G
Haar woorde sal ek steeds onthou

Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Al woon my bokkie nog so ver
Dan troos ek my aan die morester

Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet

Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart

Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Maar dit moet julle darem weet
Sy woorde sal ek nooit vergeet

Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Al le die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou

Lig jou hande na bo - Woorde en Kitaar Drukke Juanita du Plessis


Wie regeer
            G
Wie is in beheer
          D
Wie's die begin en die einde
        C                     G
Een wat is, wat was en wat kom

            G
My hart wil sing
                G
Alle eer wil ek bring
         D
Hy's die weg en die waarheid
       C
Daar's niemand
                    D
Daar's niemand soos Hy

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal

              G
Elke knie sal buig
                 G
En elke tong sal getuig
         D                    C
Hy't die dood vir die ewig oorwin
          D
Hy't opgestaan

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal


             G
In 'n donker wereld vra almal
                     G
Wie sal die volk kom lei
             D
Maar dis die ruiter op die wit perd
   C
Hy kom
                  D
Hy kom vir jou en my


                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing hallelujah
            C
Gee eer aan Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                D     D7    D
Loof Sy heilige naam

                 G
Lig jou hande na bo
          G
Sing halleluja
           C
Vertrou op Hom
      C
Halleluja!
           D
Ons Koning kom
                 G
Hy kom om ons te haal

                 A
Lig jou hande na bo
          A
Sing hallelujah
            D
Gee eer aan Hom
      D
Halleluja!
           E
Ons Koning kom
                E     E7    E
Loof Sy heilige naam

                 A
Lig jou hande na bo
          A
Sing halleluja
           D
Vertrou op Hom
      D
Halleluja!
           E
Ons Koning kom
                 A
Hy kom om ons te haal

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke

Afrikaanse Lirieke met Kitaar Drukke
kitaar drukke

Besoeker nommer